ITA Airways

IATA ICAO Roepteken
AZ ITY[1] ITARROW[2]
Gestig11 November  2020 (2020-11-11)
Eerste vlug15 Oktober 2021 (2021-10-15)
HoofspilleRome–Fiumicino
FokusstedeMilaan–Linate
LojaliteitsprogramVolare
AlliansieSkyTeam
Vlootgrootte76
Bestemmings70
HouermaatskappyItaliaanse Regering (100%)
HoofkantoorRome, Italië
SleutelpersoneFabio Lazzerini (HUB)
Werknemers3 600 [3]
Webwerfwww.ita-airways.com

Italia Trasporto Aereo SpA. (IATA: AZICAO: ITY) wat handel dryf as ITA Airways, is die vlagdraer van Italië.[4] Dit word besit deur die regering van Italië via die Ministerie van Ekonomie en Finansies. Die lugredery vlieg na meer as 70 geskeduleerde binnelandse, Europese en interkontinentale bestemmings. ITA Airways is 'n lid van die SkyTeam-lugrederyalliansie met sy spilpunt in die Lughawe Leonardo da Vinci–Fiumicino in Rome, met Milaan-Linate as sy fokusstad.

  1. Buyck, Cathy. "Alitalia Successor ITA Moves Closer to Mid-October Launch". Aviation International News. Besoek op 23 Augustus 2021.
  2. "The Aviation Codes Website - Airline Codes beginning with". www.avcodes.co.uk. Besoek op 23 Augustus 2021.
  3. "I numeri di Ita Airways, dai dipendenti alle rotte". 9 Januarie 2023.
  4. "ITA to start off with 2,800 workers". Ansa.it. 24 Augustus 2021. Besoek op 28 Augustus 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy